send link to app

My Pretplaas app for iPhone and iPad


4.4 ( 9184 ratings )
Education
Developer: Media24 Limited
Free
Current version: 1.3.5, last update: 7 years ago
First release : 04 Aug 2015
App size: 31.46 Mb

Die My Pretplaas-app is geskep deur Huisgenoot, YOU en DRUM en verskaf ure se opvoedkundige vermaak vir die kleinspan.

My Pretplaas is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om jou kind ’n uitstekende opvoedkundige basis te gee. Die app is intuitief en jou kind sal maklik deur die verskillende afdelings in die app kan kyk. My Pretplaas bevat prettige, opvoedkundige speletjies, videos, maklike oudio-leesboeke sowel as liedjies waarmee hulle kan saamsing en wat spesiaal vir die app geskryf is. Dit is GRATIS om af te laai en bied jou ’n subskripsie model vir toegang tot verdere inhoud.

- Prettige, veilige en opvoedkundige inhoud vir vier- tot sewejariges.
- Sluit speletjies, video’s, saamsingliedjies en boeke in.
- Inhoud aflyn toeganklik nadat dit afgelaai is.
- Vars inhoud word maandeliks bygevoeg.
- Verkrygbaar in Afrikaans/Engels.
- Versoenbaar met IOS 8.
- Werk op tablette en fone.
- Geen advertensies.

Gebruik wifi om die app af te laai.

Alle die speletjies en alle vlakke in die speletjies is gratis. Daarby is drie video’s, twee boeke en twee liedjies beskikbaar sonder dat jy hoef in te teken. Om alle inhoud te ontsluit kan jy teen $3,99 per maand inteken. Daar word elke maand nuwe inhoud bygevoeg.

http://myfunfarm.com/support/af
http://www.myfunfarm.com/privacy_policy/af